17 Januarie 2020 Pasplek

17 Januarie 2020 Pasplek

0 0 hace un año
Elkeen van ons is gemaak vir 'n baaaaaaie spesiale pasplek. Juis daarvoor is ons toegerus met gawes en talente om te kan doen waarvoor God ons gemaak het op die plek wat Hy voorberei het vir elkeen van ons. Ontdek jou pasplek en begin die vreugde ontdek wat God vir jou in daardie plek wil gee.

Autor

Síguenos en Facebook